Hierdie week se teks
Die Tuisblad is ‘n weeklikse uitdeelstuk wat deur gesinne gebruik kan word vir huisgeloof/huisgodsdiens. Dit word in samewerking met Communitas se Jeug- en Familie Taakspan opgestel en sluit aan by die RCL fokusteks van die week.
Die DinkJeug Familie App kan gebruik word en het die RCL-leesrooster en NOUS as basis. Dit gee vir 5 dae van die week ‘n podcast van so min of meer 5 minute wat ‘n gesin by die huis, of oppad werk toe of skool toe, kan gebruik om saam stil te word.