Gee in oorvloed

Ds. Hannes van Deventer

Stiltetyd is wanneer ons oor dié week se spesifieke teks liturgies nadink. Hierin wil ons geestelik verdiep in hierdie week se spesifieke Skrifgedeelte. Daarom nooi ons u uit om u gesin bymekaar te roep 'n kers aan te steek en vir 20 minute op reis saam met God te gaan.

Al kan ons leraars as gevolg van die Covid-19 Protokol nie huis- of hospitaalbesoeke doen nie, is hulle steeds beskikbaar, sou u hulp of ‘n leraar benodig. U is meer as welkom om hulle direk te skakel. Ds Van Wyk Fischer – 071 350 2348; Ds Hannes van Deventer – 081 393 4905.

As jy vinnig wil weet wat in ons gemeente aangaan, word dan gerus deel van ons Gemeente se WhatsApp-groep.