'n Gesprek

Prop. Hannes van Deventer

Stiltetyd is wanneer ons oor dié week se spesifieke liturgies nadink. Hierin wil ons geestelik verdiep in hierdie week se spesifieke Skrifgedeelte. Daarom nooi ons u uit om u gesin bymekaar te roep 'n kers aan te steek en vir 20 minute op reis saam met God te gaan.

Wil u graag ook meer weet van ons teksgedeelte? Gaan dan gerus na 'Preek in 10 Minute' waar ons nadink oor wat dié gedeelte vir ons in alledaagse lewe kan beteken.