Peter het seergekry

Ons kuier elke week in die land van Poppeland, waar ons, ons vriende - Peter, Pam, Nellie, Daniel en Dawid ontmoet.

Hierdie week kuier Peter met ons. Peter het seergekry! Kyk hierdie week se episode om te sien of hy 'okay' is.