Peter sit in detensie

Ons kuier elke week in die land van Poppeland, waar ons, ons vriende - Peter, Pam, Nellie, Daniel en Dawid ontmoet.

Hierdie week kuier Peter met ons. Peter moet in detensie sit! Wat op aarde het hy aangevang?