Verlies en Rou

Feb 6, 2022    Dr. Anine Fischer

Sondag, 6 Feb.2022 (om 18:00 te NG Silvertonkruin)

-Wat is verlies?
-Die impak van verlies (geestelik, psigies en fisies)
-Die hantering van verlies in verskeie eras, gelowe & kulture
-Stories van verlies in die Bybel