Ontmoeting twee

Mar 20, 2022    Ds Louis Brittz

Kom deel in 'n Bybelstudie met 'n verskil oor 8 aflewerings.

Die verskil is dat ons nie vers-vir-vers of hoofstukke afsonderlik gaan bespreek nie, maar na die Johannesevangelie gaan kyk in sy geheel. Daar is besondere temas en lyne wat dwarsdeur die Evangelie loop. Party bou op tot 'n wonderlike klimaks; ander toon hoe Jesus intens met mense in hulle nood in gesprek tree. Oor dit alles staan die onbergryplike liefde van die Drie-enige God vir Sy mense, ek en jy, geskryf.

Kom deel daarin en verryk jou siel .... en jou insig in die Bybel.