Wat is Kruin-jeug?
Kruin-jeug is die tienerbediening van ons gemeente. Ons kom elke tweede Vrydag om 18:00 bymekaar.
Hier kan tieners saam met mekaar fokus op hul verhouding met God.
Hannes neem leiding by die bediening en be-oog om by elke tiener in die gemeente uit te kom om hul te help om hul geloof in God te versterk. Hannes het 'n bekwame span wat die belange van elke tiener op die hart dra.