Geloof

Baie welkom by ons week van gebed. In die volgende paar aande is ons fokus slegs op gebed. Ons bid dat ons geloof kan sterk bly, ons bid vir elke persoon se gesondheid in die wêreld, ons bid dat God die vrees vir die jaar wat voorlê sal weg vat en dat ons alleen op God kan vertrou in alles wat doen.

More From Week van gebed