Die Woord

Luister gerus na die 'podcast' van Rikus en Hannes, "A Fern between". In die hierdie program gesels ons oor verskeie temas en kwessies in die Christelike geloof en probeer dit ook op 'n maklike en verstaanbare wyse verduidelik.

Hoekom "A Fern between"? Wel, kyk die episode en vind uit hoekom daar 'n varing in elke episode is.