Seer knieë

Jan 26, 2022    Ds. Vanwyk Fischer

Ons gaan tydens ons laaste ontmoeting poog om al die gebedbeginsels van die afgelope drie aande toe te pas op ons huidige konteks. Ons gaan aan die hand van Kolossense 4, gebed as gespreksmoment tot God, maar dan ook belydenis teenoor ons naaste toepas. Dankie dat u via die potgooi saam met ons hierdie week kom reis het.