Wanneer God antwoord

Jan 24, 2022    Ds. Vanwyk Fischer

Tydens ons tweede ontmoeting gaan ons probeer om die moeilike vraag te beantwoord oor waarom God soms nie ons gebede beantwoord nie. Jakobus 4 word as bronteks gebruik en aan die hand daarvan gaan ons na verskeie tekste kyk waar die Bybel self redes bied oor gebede wat nie verhoor word nie. Luister gerus lekker saam...