Intelligente Gebed

Jan 23, 2022    Ds. Vanwyk Fischer

Tydens ons eerste ontmoeting ondersoek ons die aard van gebed. Wat maak 'n sekere gebed goed en dan weer 'n ander sleg of verkeerd? Ons gaan aan die hand van Efesiërs 1 ondersoek instel na die wyse waarop Paulus van Tarsus gebed benader het om sodoende te vra of ons gebede vandag daarmee vergelyk.