'n Lewe op my knieë

Ons wil u graag weer uitnooi na ons eerste seminaar vir die jaar wat vannaand om 18:00 by die gemeente sentrum sal begin. Dit is elke aand om 18:00 tot komende Woensdag 26 Januarie en handel om die belang van gebed in die hedendaagse gelowige se lewe...