Hierdie week by Silvertonkruin
Die erediens is ons vertrekpunt. Gebruik die week se bronne om verder te lees, in die Woord te verdiep en saam met die gemeente te leef.
VERLEDE SONDAG
Sondag 16 Augustus 2026
Prediker: Vanwyk Fischer
Skrifgedeelte: Matteus 15:10–28
Tema: Daar is genoeg by die Here se tafel
Sondag 16 Augustus 2026
Prediker: Vanwyk Fischer
Skrifgedeelte: Matteus 15:10–28
Tema: Daar is genoeg by die Here se tafel
KOMENDE SONDAG
Sondag 23 Augustus 2026
Prediker: Vanwyk Fischer
Skrifgedeelte: Matteus 16:13–20
Tema: U is die Christus
Sondag 23 Augustus 2026
Prediker: Vanwyk Fischer
Skrifgedeelte: Matteus 16:13–20
Tema: U is die Christus
Lees deur die week
Kort, toeganklike oordenkings help individue en gesinne om van Maandag tot Vrydag verder vanuit die Woord te leef.
Sien wat gebeur
Bly op hoogte van die gemeente se weekprogram, afkondigings, belangrike datums en geleenthede om betrokke te raak.
Welkom by Silvertonkruin
Wil jy meer oor ons gemeente weet, ’n erediens bywoon of met iemand gesels? Laat jou besonderhede hieronder, dan maak ons graag met jou kontak.
