Laerskool Kategese

Laerskool Kategese

Hier plaas ons weekliks ons Laerskool Kategese materiaal en u is welkom om via die webtuiste/toep die dokumente uit te druk en saam met u kind te behandel. Hierdie materiaal vorm ook die basis van die gesprek wat tydens die Sondag erediens met u kind by die kategese behandel sal word.

Hoe kan my kind inskakel?

Voltooi die vorm en ons admininstrateur sal u binnekort kontak.