Doop

Wat moet ek doen?

Indien u, u kindjie graag wil doop, kontak gerus die kerkkantoor, telefonies by 079 162 1443 of per e-pos by admin@silvertonkruin.com

Ons kantoorure is Maandae tot Vrydae – 09:00 tot 14:00.

U kan ook die onderstaande vorm voltooi en vir ons e-pos. Die Administratiewebeampte sal u so spoedig moontlik terugskakel om die nodige reëlings te tref. Ons sal dit waardeer indien u ons, minstens ‘n maand voor die beplande doopdatum kan kontak, sodat ons die nodige administrasie vir die doop kan afhandel.  

Doopvorm: Kliek op die volgende skakel en voltooi die vorm aanlyn asb.
 https://forms.gle/Rq45vLCG4SKN5wy77