Hoërskool Kategese

Hoërskool Kategese

Hier plaas ons weekliks ons Hoërskool Kategese materiaal en u is welkom om via die webtuiste/toep die dokumente uit te druk en saam met u kind te behandel. Hierdie materiaal vorm ook die basis van die gesprek wat tydens Sondae eredienste met u tiener by die kategese behandel sal word.
U kan aanlyn registreer deur die volgende skakel te gebruik:
https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSd7H-4HnOL7wj1dxYNZ_9WeHYzhqVeg7g_cT5CxoBoj-aLeGw/viewform?usp=publish-editor