Voorskool

Voorskoolse Kategese Materiaal

Hier plaas ons weekliks ons voorskoolse kategese materiaal en u is welkom om via die webtuiste/toep die dokumente uit te druk en saam met u kind te behandel. Hierdie materiaal vorm ook die basis van die gesprek wat tydens Sondae eredienste met u kind by die kategese behandel sal word.