Bedieningsbehoeftes vraelys

Die COVID pandemie het 'n groot impak op ons hele samelewing gemaak, dit sluit natuurlik kerkwees en hoe ons ons geloof in hierdie uitdagende tye uitleef in. Met hierdie vraelys wil ons graag hoor watter van die huidige bedieningsaksies u geloofslewe aanspreek en ook bepaal of daar leemtes is in ons bedieningsmodel wat aangespreek moet word.

Die vraelys is anoniem, tensy u aan die einde 'n behoefte uitspreek om gekontak te word.

Afdeling A: Fisiese kerk- en bedieningsbehoeftes












Afdeling B: Digitalebediening








Afdeling C: Algemene bediening

Vir ons dit baie belangrik dat ons gemeente se Bedienaars by al ons lidmate uit kom op verskeie vlakke. Hierdie vlakke is onder andere prediking, berading en algemene betrokkenheid in die gemeente.









Afdeling D: Demografie