E-Sondag
Jy word hartlik uitgenooi om Sondag saam met ons die Here te kom aanbid.
Ds Van Wyk Fischer lei die erediens.
📖 Teks: Jesaja 55:10–13
🌧️ Tema: Wanneer genade die droë grond deurweek
Soos reën en sneeu die aarde natmaak en nuwe lewe laat uitspruit, so werk God se Woord ook in ons lewens. Kom luister saam hoe God se genade die droë plekke van ons harte aanraak en nuwe hoop en lewe bring.
Ons sien daarna uit om saam met jou die Here te aanbid. Nooi gerus ook familie en vriende saam.