COVID-19 Simptome verklaring



Baie dankie vir u tyd en moeite. Met hierdie vorm verklaar u status ten opsigte van COVID-19 en dat u die liturgiese ruimte van N.G.K. Silvertonkruin kan betreë. Dit is baie belangrik dat lid in u gesin die vorm voltooi. Mag u die genade van die Here tydens die erediens ervaar.

Kry ons Toep

Hou kontak en bly op hoogte.

Laai ons toep af