Offergawes

Maniere om offergawes te gee

In persoon

Tydens ons erediens word daar 'n geleentheid geskep waar u, u offergawe kan gee.

Via EFT

U kan ook via 'n elektroniese oorbetaling 'n offergawe maak.
Ons bankbesonderhede:
N.G. Silvertonkruin
ABSA - 632005
Tjekrekening: 70580888

Via Zapper

Ons gemeente is op die Zapper-platform.
Laai die Zapper toepassing af en
1. Scan die QR-kode.
2. Tik u bedrag in.
3. Kliek op betaal
En u offergawe is gemaak.

Hoe om Zapper af te laai: