'n Muur van Vuur

Ds. Anel Fererria

Preek in 10 Minute is ons weeklikse Skrifoordenking. Hier staan ons stil by 'n spesifieke teksgedeelte en sien wat God aan ons wil openbaar.

As u die behoefte het om geestelik te verdiep in hierdie gedeelte, nooi ons u uit om na ons Stiltetyd-playlist te gaan, waarin ons mediteer oor die betekenis van hierdie betrokke teks.