Kruin-Kids

Om mens te wees

Matteus 26:36-46

Lees hierdie week se gedeelte in die Bybel saam met mamma en pappa. Wat dink jy gebeur eintlik in hierdie teks? Jesus gaan bid in die tuin van Getsemane, maar waarvoor bid Hy en hoekom? Kom ons kyk…