Leer ons beter ken
Vind hier meer oor ons identiteit, Gereformeerde geloof, leierskap en die bedieningsmodel waardeur ons saam gemeente is.
Wie ons is
Leer meer oor ons roeping, waardes en die geloofsritme waarvolgens ons van erediens tot erediens leef.
Ons geloof
Ontdek hoe die Bybel en die Gereformeerde belydenisskrifte ons verkondiging, aanbidding en lewe rig.
Ons bedieningsmodel
Leer hoe ons vier bedieningsbane die gemeente help om te aanbid, te versorg, te dien en verantwoordelik te funksioneer.
Kerkraad
Ontmoet die ouderlinge en diakens wat geestelike leiding gee, verantwoordelikheid vir die bedieningsbane dra en saam oor die gemeente toesig hou.
Personeel
Leer die gemeente se betaalde amptenare ken, verstaan hulle verantwoordelikhede en vind uit met wie jy oor ’n bepaalde behoefte kan gesels.
Ons geskiedenis
Lees meer oor Silvertonkruin se verhaal, die pad wat die gemeente gestap het en die geloofserfenis waaruit ons vandag leef.
