Maniere om by te dra
Jou bydrae help om die bediening van die gemeente moontlik te maak, mense in nood te ondersteun en ons roeping in die gemeenskap uit te leef.
Algemene offergawes
Gereelde offergawes ondersteun die erediens, pastorale versorging, geloofsvorming en die daaglikse bediening van die gemeente.
Spesifieke fondse
Dra doelgerig by tot barmhartigheid, uitreik, besondere bedieningsprojekte of ander goedgekeurde behoeftes van die gemeente.
Ander maniere om te gee
Jy kan ook deur ’n debietorder, praktiese skenkings, jou tyd, vaardighede of ander hulpbronne tot die gemeente se bediening bydra.
Bankbesonderhede
Gemeente se bankrekening
Rekeningnaam: N.G. Silvertonkruin
Bank: ABSA
Rekeningtipe: Tjekrekening
Rekeningnommer: 70580888
Takkode: 632005
Bank: ABSA
Rekeningtipe: Tjekrekening
Rekeningnommer: 70580888
Takkode: 632005
Gebruik ’n duidelike verwysing
Gebruik asseblief jou naam en van, gevolg deur die doel van die bydrae, as betalingsverwysing. Dit help ons om bydraes korrek toe te wys en verantwoordelik te administreer.
Voorbeelde:
Algemene offergawe: Naam Van – Offergawe
Spesifieke fonds: Naam Van – Fondsnaam
Voorbeelde:
Algemene offergawe: Naam Van – Offergawe
Spesifieke fonds: Naam Van – Fondsnaam
