KATEGESE REGISTRASIEVORM 

Indien daar enigiets is wat u onder die aandag van die Kategesehoof of u kind se Kategeet wil bring kan u dit hier invul. Hierdie inligting is vertroulik en is nodig om u kind beter te verstaan. Alternatiewelik , as u nie gemaklik is om dit hier in te vul nie, kan u met vrymoedigheid met die Kategesehoof (Suzette Marais - 083 718 8422) skakel en dit vertroulik meedeel.
Wat bring ek saam:
•⁠ Pen en papier
•⁠ Waterbottel