Gebed

Ds. Vanwyk Fischer

Elke gelowige leef met ‘n brandende begeerte om elke dag in haar/sy lewe meer te leef soos wat God dit wil. In hierdie reeks gaan ons as geloofsgemeenskap saam ondersoek na brandende vrae soos;
Wat beteken dit om God te volg?
Hoe lyk ‘n Geesvervulde lewe?
Wat kan ek doen om God meer deel te maak van my alledaagse lewe?
Ons gaan elke week vrae soos hierdie prakties aanspreek en so saam ook nader leef aan God se skeppingsdoel vir ons elkeen.