Speel-Hoekie | Ep. 22

Ansu Visser

Ons is só bevoorreg om Ansu Visser, TV-aanbieder en aktrise, in ons gemeente te hê. Sy het in ons gemeenskap en gemeente grootgeword en nou ploeg sy haar talente terug in ons gemeente met “Speel-Hoekie” vir die kleinspan. Dit is ‘n verlengstuk van ons poppekas op Sondae-oggende. Met stories en speletjies, bring Ansu die Woord van God by die kleinspan uit en hulle geniet dit terdeë!!!

Wat gaan hierdie week in Speel-Hoekie gebeur?