Verlies en Rou (4)

Feb 27, 2022  •  Dr. Anine Fischer

Verlies en rou as ‘n Christen... Ongelukkig iets waarmee ons lidmate en elkeen van ons intens gekonfronteer was die afgelope twee jaar. Ons nooi u dus hartlik uit na ons Februarie Bybelstudie-seminaar, wat spesifiek daarop fokus om ons as gelowiges prakties te begelei in ons verliese (van welkere aard ookal), asook ons hartseer, rou of die hantering daarvan.

-Waar is God in my verlies en rou
-Die waarde van voorbereidheid op verlies en rou
-Praktiese hulpmiddels
-MY rou en verlies as Christen (pastoraal-praktiese oefening)