Pieter is verveeld

Ons kuier elke week in die land van Poppeland, waar ons, ons vriende - Pieter, Pam, Nellie, Daniel en Dawid ontmoet.

Hierdie week kuier Pieter met ons, maar hy lyk so bietjie verveeld ... Hoekom dink jy is hy verveeld?