Peter se geskenk
Ons kuier elke week in die land van Poppeland, waar ons, ons vriende - Peter, Pam, Nellie, Daniel en Dawid ontmoet.
Hierdie week kuier Peter met ons. Sy pappa het belowe dat hy geskenk gaan kry, maar hy moet wag tot sy verjaarsdag! Hoe dink julle moet arme Peter daaroor voel?