Wraak

'n Nuwe manier om by ons tieners en hulle ouers uit te kom. Skakel in elke week om oor belangrike kwessies te gesels en sommer meer van ons tieners te leer.

Hierdie week kyk ons na wat wraak beteken en hoe dit uitspeel in ons alle daagse lewe.