Tyd vir samewerking

Ds. Vanwyk Fischer

Baie welkom by vanoggend se erediens. Mag u die genade en vrede van Jesus Christus, ons Here, in hierdie erediens ervaar.

In die onsekere tye waarin onsself bevind, is dit die taak van elke gelowige om te fokus op God. In die volgende drie weke gaan ons as gemeente saam met ander gemeentes in die land ons roeping wat uiting kry in liefde herontdek, in wat ons noem die 'Great Collab'. Vir meer inligting rakende die beweging, volg hulle Youtube-kanaal vir die nuutste gebeure.