Die Lig

Ds, Willem Smit

Baie welkom by vanoggend se erediens. Mag u die genade en vrede van Jesus Christus, ons Here, in hierdie erediens ervaar.

Jesus Christus is gebore! Wat beteken dit vir ons vandag? Hoekom moet ons dit elke jaar vier? En hoe hou dit verband met die Nuwe Jaar wat aanbreek? In die eerste erediens van die jaar verwelkom ons Ds. Willem Smit en sy vrou Christi-Marie Smit om die erediens te lei.