Skolistiese Genade
Baie welkom by vanoggend se erediens. Mag u die genade en vrede van Jesus Christus, ons Here, in hierdie erediens ervaar.
Wat is die basiese-beginsels van ons geloof? Hoe moet ons 'genade' verstaan as die kern van ons geloof? Hierdie is die vrae wat in die week se diens op kom. Hoe verstaan jy genade? Kom leer saam met ons die A-B-C's van ons geloof in vanoggend se erediens.
Ons offergawes gaan vanoggend aan ons Toebroodjie projek. Bydrae kan gemaak word deur middel van EFT oorbetaling of met die Zapper-toep.
Al hierdie inligting is op ons webtuiste beskikbaar.
https://silvertonkruins.co.za/offergawes
Lees ons Kruin-o-gram:
https://silvertonkruins.co.za/kruinogram
Besoek ons webtuiste:
https://silvertonkruins.co.za
Laai ons potgooi (podcast) hier af:
Spotify: https://spoti.fi/3eJHiYM
Googlepodcast: https://bit.ly/gpotgooi
Apple podcast: https://apple.co/2ZqvJzj
Sosiale Media:
Facebook: @Silvertonkruin
Instagram: @Kruinjeug_ng
WhatsApp: https://chat.whatsapp.com/LB7kRHU6JhEBO8B3yABgpN
