Volmaakte Bekommernis
Hannes van Deventer
Baie welkom by vanoggend se erediens. Mag u die genade en vrede van Jesus Christus, ons Here, in hierdie erediens ervaar.
Waaroor is jy bekommerd? Wat maak dat jy slapelose nagte het? Waar is God in al hierdie bekommernis? In hierdie week se erediens raak ons stil voor die Here en soek vir God in al ons bekommernis, in die angs en die vrees. Kom vind saam ons uit oor die term Volmaakte Bekommernis.
