Verlies en Rou

Verlies en rou as ‘n Christen... Ongelukkig iets waarmee ons lidmate en elkeen van ons intens gekonfronteer was die afgelope twee jaar. Ons nooi u dus hartlik uit na ons Februarie Bybelstudie-seminaar, wat spesifiek daarop fokus om ons as gelowiges prakties te begelei in ons verliese (van welkere aa