Peter het 'n 'girlfriend'

Ons kuier elke week in die land van Poppeland, waar ons, ons vriende - Peter, Pam, Nellie, Daniel en Dawid ontmoet.

Hierdie week kuier Peter met ons. Peter het 'n 'girlfriend'!