Pieter is kwaad

Ons kuier elke week in die land van Poppeland, waar ons, ons vriende - Pieter, Pam, Nellie, Daniel en Dawid ontmoet.

Hierdie week kuier Pieter met ons. Hy lyk baie kwaad, hoekom dink jy is hy so kwaad?