Aan die kant van Jesus
Ds. Vanwyk Fischer
Baie welkom by vanoggend se erediens. Mag u die genade van die Here ervaar tydens die diens.
Ons offergawes gaan vanoggend aan die C.M.R.. Bydrae kan gemaak word deur middel van EFT oorbetaling of met die Zapper-toep.
Al hierdie inligting is op ons webtuiste beskikbaar.
