Wees wys

Dr. Anine Fischer

Baie welkom by vanoggend se erediens. Mag u die genade en vrede van Jesus Christus, ons Here, in hierdie erediens ervaar. Die diens word gelei deur ons gesinsterapeut Dr. Anine Fischer.

Onsekere tye vra besonderse mense. Ons sien in die lewe van Salomo hoe om wysheid en insig in ons lewens toe te pas. Om besonderse mense te wees in Christus vra van ons om met insig en wysheid te leef. Kom leer saam met ons in hierdie week se erediens hoe om wys te wees.