Geloof wat saam groei
Ons begelei kinders en jongmense om God se Woord te leer ken, in geloof te groei en hulle plek in die gemeente te ontdek. Hier vind ouers en kinders die week se kategesemateriaal, praktiese inligting en hulpbronne vir elke ouderdomsgroep.
