Ons Vader wat in die hemel is
In hierdie week se Bybelstudie staan ons stil by die eerste reël in die Onse Vader gebed. Ons vra die vraag wat dit beteken as ons sê Vader. Hierin maak ons gebruik van ons kennis oor Godsbeeld wat ons geleer het in die vorige Bybelstudie - God van die duister. Ons sien uiteindelik dat dit te doen het met die huishouding van die eerste eeuse Palestynse wêreld.
Verder kyk ons na die genre waarin in die gebed val en ons kyk na die oorgrootte struktuur van die gedig. Hierdie vorm dan uiteindelik die fondasie hoe ons die gebed vorentoe gaan hanteer.
God van die duister speellys:
https://www.youtube.com/playlist?list=PLrjfPYbd7L0bfH1uRG2l3FGvmqYoa0fWV
SO moet julle bid speellys:
https://www.youtube.com/playlist?list=PLrjfPYbd7L0ZxoLqv81iXn2y_ULpoA-BP
Webstuiste:
http://silvertonkruins.co.za/so-moet-julle-bid
Volg die gesprek op WhatsApp:
https://chat.whatsapp.com/JbjQg1Yarob4RkSI9h3OsN
