Laat U naam geheilig word

Hannes van Deventer

Laat U naam geheilig word, laat U Koninkryk kom ... Watter verband het dit met mekaar? Hoe moet ons hierdie twee frases verstaan? Dit is wat ons in die week se Bybelstudie bespreek. Ons vra mekaar wat beteken God se naam? Hoe moet ons 'heilig' lewe? Hoe kom die Koninkryk van God?