Onse Vader

Hannes van Deventer

Baie welkom by ons nuwe Bybelstudie, vir die volgende ses weke staan ons stil by een plek in die Bybel - Matteus 6. In hierdie Bybelstudie gaan ons leer hoe om te bid, deur middel van die gebed wat Jesus vir sy dissipels geleer het.

Hierdie week vra ons die vraag - Wat is gebed? En wat dit beteken as die Onse Vader gebed begin met die woorde - Ons Vader ...