Laat U wil geskied
Hannes van Deventer
Laat U wil geskied ... Wat is die wil van God? Hoe lyk hierdie wil? Dit is wat ons in hierdie week se Bybelstudie bespreek. Was dit God se wil dat Jesus moes sterf? Hoe moet ons God se wil in ons alledaagse lewe verstaan? En watter betrekking het God se wil op God se Koninkryk? Vind uit in hierdie week se Bybelstudie.
