Die God van die Ou Testament of Nuwe Testament?
Hannes van Deventer
In ons laaste Bybelstudie in die reeks, God van die duister, kyk ons na alles wat ons in die laaste ses weke behandel het. Ons sien die oorsprong van die woord YHWH, vra of God manlik of vroulik is? Kyk na die tekste in die Ou Testament wat ons ongemaklik maak en laastens kyk ons na die verhaal van Kain en Abel ...
Hoe verstaan ons God teen die agtergrond van geweld? Hoe lyk God in Genesis 4?
