Die God van die Ou Testament

Jun 9, 2020    Hannes van Deventer

Die God van die Ou Testament

Hierdie week staan ons stil by die ooglopende verskille tussen die Godsbeeld van die Ou Testament en die Nuwe Testament. Ons plaas dan die Ou Testament binne sy historiese konteks en vind uit oor die oorsprong van die Hebreeuse woord oor God - YHWH.